Ongeluks Doodsvoordeel

‘n Addisionele voordeel tot u begrafnisplan is die addisionele ongeluks doodvoordeel in die geval van ‘n ernstige ligaamlike ongeluk wat lei tot die dood van die versekerde binne 6 maande van die gebeurlikheid.  

‘n Ernstige ongeluk kan groot mediese uitgawes tot gevolg hê vir u familie en daarom moet u voorbereid wees om vir die onverwagte.Vir so min as R5.00 per maand per R10 000 dekking tot ‘n maksimum van R50 000 dekking kan u verseker dat u geliefdes versorg is.  Met geen wagtydperk, geen mediese vrae of toetse, met dien verstande dat die eerste premie ontvang is deur Grobbelaars Finansiële Dienste kan u gemoedsrus ervaar.

Kontak ons vir verdere inligting