Aangebied deur Grobbelaars Begrafnisdienste

Alzheimers Dag – Werkswinkel

21 September 2017

Tyd : 09:00 – 12:30

Plek: Grobbelaars Kapel, Annie Bothalaan 27, Riviera

Registrasie: 08:00 – 09:00

Koste: R100.00 PPP.

Verversings word vanaf 10:30 tot 11:00 bedien

Bespreek nou jou plek: Monica of Elmien by 012 329 3682

Rou Berading – Dr. Nelia Drent

25 November 2017

Tyd : 09:00 – 11:30

Plek: Grobbelaars Kapel, Annie Bothalaan 27, Riviera

Verversings word bedien

Bespreek nou jou plek: Monica of Elmien by 012 329 3682