funeral_planning

Vooruitbeplanning

Deur jou begrafnis vooruit te beplan, kan jy verhoed dat jou familielede moeilike besluite moet neem tydens een van die mees traumatiese tye in hulle lewens.

emotionele_nasorg

Emosionele Nasorg

Dit is die opregte wens van die besturende direkteur en personeel van Grobbelaars Begrafnisdienste dat die persoon wat ‘n geliefde verloor het, onderskraag word na so ‘n verlies.

Grafstene

Polering speel ‘n rol by die prys van ‘n gedenksteen, asook enige ander tipe afwerking, soos byvoorbeeld die grofgekapte effek, wat arbeidsintensief is.

Muur van Herinnering

Elke nis is groot genoeg vir twee askissies. Die gedenkplaat is groot en vervaardig van hoë kwaliteit graniet.

seminare

Seminare

Seminare word aangebied deur Grobbelaars