Grobbelaars Begrafnisdienste bied twee moontlikhede met betrekking tot die Muur van Herinnering

Die een Muur van Herinnering is by die hoofkantoor te Annie Bothalaan 27, Riviera, geleë. Die Muur is in ‘n stil omgewing, in ‘n tuin met pragtige blomme, waterfontein, plante en banke om op te sit. Die tweede Muur van Herinnering is geleë te Olievenhoutbosch Begraafplaas in Centurion. Dit is ‘n plek waar ‘n mens jou geliefdes kan onthou in ‘n baie mooi, stil en natuurlike omgewing.verassings
Elke nis is groot genoeg vir twee askissies. Die gedenkplaat is groot en vervaardig van hoë kwaliteit graniet. verassings
Indien u ‘n nis in die muur wil reserveer of verdere inligting wil bekom kan u

Grobbelaars Begrafnisdienste – 012 348 5556 of 012 329 3682/3/4
Pretoria Oos NG Kerk – 012 344 2950
Wonderboom NG Kerk – 012 567 3631