Care-Net Artikels

CARE-NET™ is ‘n hulpbronsentrum wat ondersteunende inligting verskaf aan almal wat verlies gely het.
CARE-NET™ as hulpbronsentrum sal u bekendstel aan ondersteuningsgroepe, beraders en organisasies in die Gauteng-area en verder, wat sake rakende die trauma rondom verliese hanteer.
Vir ‘n lys van name van ondersteuningsgroepe, beraders en organisasies kontak Grobbelaars Begrafnisdienste (012) 348-5556 of (012) 329 3682/3/4.
CARE-NET™ bied artikels oor rousmart, terminale sorg en innerlike genesing wat van hierdie webwerf na u rekenaar oorgeplaas kan word.

Nothing Found

Sorry, no posts matched your criteria